Beverley Owen

Beverley Owen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Beverley Ogg
Geboorte 13 Mei, 1937
Sterfte 21 Februarie 2019 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Jeanz Cyaborg
(1958-1962) (Vermis)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1961–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beverley Owen (13 Mei 1937 - 21 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bullet for a Badman (1964) en in die televisiereekse As the World Turns (1956), Another World (1964), en The Munsters (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy